Skip to product information
1 of 1

Kidi-Q - Learn, Play & Create

AFR_Graad R Wiskunde Leerderboek_Nuwe Alles-In-Een

AFR_Graad R Wiskunde Leerderboek_Nuwe Alles-In-Een

Regular price R 136.50 ZAR
Regular price Sale price R 136.50 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Leerderboek
• kan jaar na jaar gebruik word
• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye interaktiewe aktiwiteite per week
• leer tel van 0-10, data-hantering, vorms, kleure en basiese optel- en aftreksomme.
• volgens die KABV saamgestel.
• word gebruik saam met die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde gebruik word.

Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.

ISBN:
9781770029880

Publisher:
Best Books

Date Released:
February 2013

Format:
Soft cover, 80pp

View full details